R 280.00
Goed, Beter, Afrikaans is ‘n alles-omvattende werkboek. Geskik vir Afrikaans Eerste Addisionle Taal leerders met oefeninge om dit wat in die klas behandel is, vas te lê. Oefeninge sluit in begripstoetse, woordorde, kommunikasie en vele meer.